FILIPPENSE 4:22
FILIPPENSE 4:22 Bybel vir almal (ABA)
Al die gelowiges hier stuur ook groete vir julle. Die mense wat vir die keiser werk, stuur spesiale groete.
FILIPPENSE 4:22 Die Boodskap (DB)
Die Christene hier stuur ook groete. Die Christene wat op die keiser se personeel is, sê spesiaal groete.
FILIPPENSE 4:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Al die heiliges, en veral die wat aan die keiserlike huis behoort, groet julle.
FILIPPENSE 4:22 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ook al die gelowiges en veral dié wat aan die huis van die keiser verbonde is, stuur vir julle groete.
FILIPPENSE 4:22 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Al die •heiliges, veral dié van die keiser se huishouding, stuur vir julle groete.