FILIPPENSE 4:2
FILIPPENSE 4:2 Bybel vir almal (ABA)
Euodia en Sintige, ek vra vir julle om saam te werk, want julle altwee behoort aan die Here.
FILIPPENSE 4:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ek vermaan Euódia en ek vermaan Síntiché om eensgesind te wees in die Here.
FILIPPENSE 4:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek vermaan vir Euodia en ek vermaan vir Sintige om eensgesind te wees in die Here.
FILIPPENSE 4:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek vermaan Euodia en ek vermaan Sintige om in die Here eensgesind te wees.
FILIPPENSE 4:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek smeek Euodias en Syntige dat hulle eensgesind moet wees in die Here.