FILIPPENSE 4:17
FILIPPENSE 4:17 Bybel vir almal (ABA)
Maar dit is nie vir my belangrik dat ek iets van julle ontvang nie. Dit is vir my belangrik dat julle die seën moet ontvang wat mense kry wanneer hulle vir ander mense iets gee.
FILIPPENSE 4:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Nie dat ek die gawe soek nie, maar ek soek die vrug wat oorvloedig word op julle rekening.
FILIPPENSE 4:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dit gaan vir my egter nie om die gawe nie, maar om die vrug daarvan: daardeur word julle self ryker.
FILIPPENSE 4:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Dit is nie dat ek van julle 'n bydrae verlang nie; ek verlang eerder dat die opbrengs op julle belegging toenemend sal groei.
FILIPPENSE 4:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Nie omdat ek 'n gawe begeer nie, maar ek begeer vrugte wat oorvloedig kan wees vir julle rekening.