FILIPPENSE 4:16
FILIPPENSE 4:16 Bybel vir almal (ABA)
Julle het ook 'n paar maal vir my die dinge gestuur wat ek nodig gehad het toe ek in die stad Tessalonika was.
FILIPPENSE 4:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want ook in Thessaloníka het julle vir my behoefte meer as een maal iets gestuur.
FILIPPENSE 4:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ook toe ek in Tessalonika was, het julle meer as een maal iets vir my behoeftes gestuur.
FILIPPENSE 4:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ook in Thessalonika het julle meer as een maal iets vir my behoeftes gestuur.
FILIPPENSE 4:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want selfs in Tessalonika het julle keer op keer na my behoefte gestuur.