FILIPPENSE 4:14
FILIPPENSE 4:14 Bybel vir almal (ABA)
maar julle het die regte ding gedoen toe julle my gehelp het toe ek swaargekry het.
FILIPPENSE 4:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Nogtans het julle goed gedoen toe julle deel gehad het in my verdrukking.
FILIPPENSE 4:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
Nietemin het julle goed gedoen deur my in my moeilike omstandighede by te staan.
FILIPPENSE 4:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Nogtans was dit goed van julle om in my swaarkry te deel.
FILIPPENSE 4:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Nieteenstaande het julle goed gedoen, dat julle met my ellende gekommunikeer het.