FILIPPENSE 4:11
FILIPPENSE 4:11 Bybel vir almal (ABA)
Ek sê dit nie omdat ek te min het nie. Ek het geleer om tevrede te wees met dit wat ek het.
FILIPPENSE 4:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Nie dat ek dit uit gebrek sê nie, want ek het geleer om vergenoeg te wees met die omstandighede waarin ek is.
FILIPPENSE 4:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek sê dit nie omdat ek gebrek ly nie, want ek het geleer om my in alle omstandighede te behelp.
FILIPPENSE 4:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek sê dit nie omdat ek gebrek ly nie, want ek het geleer om in alle omstandighede tevrede te wees.
FILIPPENSE 4:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Nie dat ek uit gebrek spreek nie, want ek het geleer om tevrede te wees in watter toestand ek ook al is.