FILIPPENSE 2:4
FILIPPENSE 2:4 Bybel vir almal (ABA)
Julle moenie net aan julleself dink nie, julle moet ook aan die ander gelowiges dink.
FILIPPENSE 2:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Julle moet nie elkeen na sy eie belange omsien nie, maar elkeen ook na die ander s'n.
FILIPPENSE 2:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Julle moenie net elkeen aan sy eie belange dink nie, maar ook aan dié van ander.