FILIPPENSE 1:30
FILIPPENSE 1:30 Bybel vir almal (ABA)
Julle het gesien en julle hoor nou nog hoe swaar ek kry. Nou kry julle saam met my swaar.
FILIPPENSE 1:30 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
terwyl julle dieselfde stryd het as wat julle in my gesien het en nou van my hoor.
FILIPPENSE 1:30 Afrikaans 1983 (AFR83)
Julle en ek het dieselfde stryd wat julle my vroeër al sien stry het en waarvan julle hoor dat ek nou nog stry.
FILIPPENSE 1:30 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Julle stry dieselfde stryd wat julle my sien stry het, en waarvan julle nou hoor dat ek nog steeds stry.
FILIPPENSE 1:30 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Met dieselfde stryd wat julle in my gesien het, en nou hoor dat dit in my is.