FILIPPENSE 1:3
FILIPPENSE 1:3 Bybel vir almal (ABA)
Elke maal wanneer ek aan julle dink, dan sê ek vir my God dankie.
FILIPPENSE 1:3 Die Boodskap (DB)
Elke keer wanneer ek aan julle dink en met God oor julle praat, sê ek vir Hom baie dankie vir gelowiges soos julle.