FILIPPENSE 1:22
FILIPPENSE 1:22 Die Boodskap (DB)
Ek moet regtig erken, as ek tussen lewe en dood moet kies, weet ek nie watter een ek sou kies nie.
FILIPPENSE 1:22 Bybel vir almal (ABA)
Ek weet nie wat ek moet kies nie. As ek aanhou lewe, dan kan ek goeie werk doen
FILIPPENSE 1:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar as ek in die vlees moet lewe, dan beteken dit vir my vrugbare arbeid; en wat ek sal kies, weet ek nie.
FILIPPENSE 1:22 Afrikaans 1983 (AFR83)
As ek in die lewe bly, kan ek voortgaan met vrugbare arbeid. Wat ek moet kies, weet ek nie.
FILIPPENSE 1:22 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
maar as my liggaam bly leef, beteken dit dat ek nog verder vrugbaar sal kan werk. Ek weet werklik nie wat om te kies nie.