FILIPPENSE 1:2
FILIPPENSE 1:2 Bybel vir almal (ABA)
Ek bid dat God ons Vader en die Here genadig sal wees vir julle en dat Hy vir julle vrede sal gee.
FILIPPENSE 1:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Genade vir julle en vrede van God onse Vader en die Here Jesus Christus!
FILIPPENSE 1:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Genade en vrede vir julle van God ons Vader en die Here Jesus Christus!
FILIPPENSE 1:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Genade vir julle en vrede van God, ons Vader, en die Here Jesus Christus.
FILIPPENSE 1:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Genade vir julle en vrede van God ons Vader en van die Here Jesus Christus.