FILIPPENSE 1:11
FILIPPENSE 1:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
gevul met die vrug van •geregtigheid deur Jesus Christus tot verheerliking en lof van God.
FILIPPENSE 1:11 Die Boodskap (DB)
Jesus Christus sal julle help om reg te lewe. So sal mense aan julle kan sien hoe wonderlik God is. Dan sal hulle met opgewondenheid oor sy grootheid praat.
FILIPPENSE 1:11 Bybel vir almal (ABA)
Ja, Jesus Christus sal julle help om baie goeie dinge te doen, en so sal julle vir almal wys dat julle God prys en dien.
FILIPPENSE 1:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
vervul met die vrug van geregtigheid wat daar is deur Jesus Christus tot heerlikheid en lof van God.
FILIPPENSE 1:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
en deur Jesus Christus sal julle geheel en al in die regte verhouding met God wees, tot sy lof en eer.