FILEMON 1:7
FILEMON 1:7 Bybel vir almal (ABA)
Liewe vriend, jou liefde vir mense het my baie bly gemaak en het my gehelp om nie moedeloos te word nie, want jy het die mense wat aan God behoort, weer bemoedig.
FILEMON 1:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want ons het groot blydskap en troos oor jou liefde, omdat deur jou, broeder, die harte van die heiliges verkwik is.
FILEMON 1:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jou liefde het vir my groot vreugde en bemoediging gebring, omdat jy, broer, die harte van die gelowiges verkwik het.
FILEMON 1:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek is inderdaad baie bly en bemoedig oor jou liefde, broer, omdat die hart van die heiliges deur jou verkwik is.
FILEMON 1:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want ons het groot blydskap en vertroosting in u liefde, omdat die ingewande van die heiliges deur u verkwik word, broer.