NUMERI 21:4
NUMERI 21:4 Bybel vir almal (ABA)
Die Israeliete het van Hor-berg verder gegaan op die pad na die Riet-see. Hulle wou óm die land Edom gaan. Maar die mense het moeg geword op die pad
NUMERI 21:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe trek hulle van die berg Hor af weg op pad na die Skelfsee om die land Edom om te trek; maar die siel van die volk het op die pad ongeduldig geword.
NUMERI 21:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Om by die gebied van Edom verby te kom, het die Israeliete van Horberg af in die rigting van die Rietsee getrek. Op pad daarheen het die volk ongeduldig geword
NUMERI 21:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die Israeliete het van die berg Hor af weggetrek met die pad na die Rietsee om rondom die land Edom te trek. Maar op pad het die volk ongeduldig geraak.
NUMERI 21:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hulle het van die berg Hor af weggetrek met die pad na die Skelfsee, om die land Edom te omsingel, en die siel van die volk was baie moedeloos vanweë die pad.