NUMERI 14:28
NUMERI 14:28 Bybel vir almal (ABA)
en julle moet vir hulle sê: So seker soos Ek lewe, Ek het gehoor wat julle gewens het, en dit is wat Ek sal laat gebeur
NUMERI 14:28 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Sê vir hulle: So waar as Ek leef, spreek die HERE, waarlik, soos julle voor my ore gespreek het, so sal Ek aan julle doen.
NUMERI 14:28 Afrikaans 1983 (AFR83)
Sê vir hulle: ‘So seker as Ek leef,’ sê die Here, ‘Ek sal met julle maak soos Ek julle hoor sê het.
NUMERI 14:28 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Sê vir hulle, ‘So seker as wat Ek leef,’ is die uitspraak van die HERE, ‘waarlik, wat Ek julle hoor sê het, net so sal Ek met julle maak.
NUMERI 14:28 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Sê vir hulle: So waar as Ek leef, spreek die HERE, soos julle voor my ore gespreek het, so sal Ek aan julle doen.