MARKUS 9:35
MARKUS 9:35 Bybel vir almal (ABA)
Nadat Jesus gaan sit het, het Hy die twaalf dissipels geroep en vir hulle gesê: “As iemand die belangrikste wil wees, dan moet hy die minste belangrik van almal wees en dan moet hy almal dien.”
Deel
Lees MARKUS 9MARKUS 9:35 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En toe Hy gaan sit het, roep Hy die twaalf en sê vir hulle: As iemand die eerste wil wees, moet hy die laaste van almal en almal se dienaar wees.
Deel
Lees MARKUS 9MARKUS 9:35 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jesus het gaan sit en die twaalf geroep. Hy sê toe vir hulle: “As iemand die eerste wil wees, moet hy die heel laaste en almal se dienaar wees.”
Deel
Lees MARKUS 9