MARKUS 7:34
MARKUS 7:34 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en nadat Hy opgekyk het na die hemel, sug Hy en sê aan hom: Éffata, dit is: Gaan oop!
Deel
Lees MARKUS 7MARKUS 7:34 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het opgekyk na die hemel en hard gesug. Hy het vir die man gesê: “Effata!” Dit beteken “Gaan oop!”
Deel
Lees MARKUS 7MARKUS 7:34 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daarna het Hy na die hemel toe opgekyk, gesug en vir hom gesê: “Effata!” Dit beteken: Gaan oop!
Deel
Lees MARKUS 7MARKUS 7:34 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Nadat Hy na die hemel opgekyk het, sug Hy en sê vir hom: “Effata!” dit is, ‘Gaan oop!’
Deel
Lees MARKUS 7MARKUS 7:34 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hy kyk op na die hemel, sug en sê vir hom: Effata, dit is: Maak oop!
Deel
Lees MARKUS 7