MARKUS 7:15
MARKUS 7:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Wat van buite af in jou ingaan, kan jou nie onrein maak nie; wat uit jou uitgaan, dít is wat jou onrein maak.”
MARKUS 7:15 Bybel vir almal (ABA)
Die kos wat by 'n mens se mond ingaan, maak hom nie onrein nie. 'n Mens word onrein van die dinge wat uit sy mond uitgaan, die dinge wat hy sê.”
MARKUS 7:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daar is niks wat van buite af in die mens ingaan wat hom onrein kan maak nie; maar die dinge wat van hom uitgaan, dít is die dinge wat die mens onrein maak.
MARKUS 7:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Niks wat van buite af in 'n mens ingaan, kan hom onrein maak nie; maar die dinge wat uit 'n mens uitkom, dít maak hom onrein.”
MARKUS 7:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Daar is niks wat van buite af in 'n mens ingaan wat jou onrein kan maak nie, maar die dinge wat uit 'n mens uitkom, dit is wat jou onrein maak.”