MARKUS 6:4
MARKUS 6:4 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het vir hulle gesê: “Die mense in ander stede luister na 'n profeet en hulle respekteer hom. Maar die mense in sy eie stad, in sy eie familie en sy eie huisgesin respekteer hom nie.”
MARKUS 6:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Jesus sê vir hulle: 'n Profeet is nie ongeëerd nie, behalwe in sy vaderland en onder sy familie en in sy huis.
MARKUS 6:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jesus sê toe vir hulle: “'n Profeet word oral erken behalwe in die plek waar hy grootgeword het, en in sy familiekring en sy gesin.”
MARKUS 6:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jesus het toe vir hulle gesê: “'n Profeet is nie sonder eer nie, behalwe in sy tuisdorp , en binne sy familiekring en in sy huis.”
MARKUS 6:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar Jesus sê vir hulle: 'n Profeet is nie ongeëerd nie, maar in sy eie land en onder sy familie en in sy huis.