MARKUS 5:41
MARKUS 5:41 Bybel vir almal (ABA)
Jesus neem toe die kind se hand en Hy sê vir haar: “Talita, koem!” Dit beteken “Dogtertjie, staan op!”
MARKUS 5:41 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe gryp Hy die hand van die kind en sê vir haar: Talíta, koemi! wat, as dit vertaal word, beteken: Dogtertjie, Ek sê vir jou, staan op!
MARKUS 5:41 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy vat toe die kindjie se hand en sê vir haar: “Talita, koem!” Dit beteken: Dogtertjie, Ek sê vir jou, staan op!
MARKUS 5:41 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy neem toe die kindjie se hand en sê vir haar, “Talita koem!” wat, as dit vertaal word, beteken ‘Dogtertjie, Ek sê vir jou: Staan op!’
MARKUS 5:41 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hy het die meisie aan die hand geneem en vir haar gesê: Talitha cumi! dit is, as dit vertaal word: Meisie, sê Ek vir jou, staan op!