MARKUS 2:3
MARKUS 2:3 Bybel vir almal (ABA)
Daar kom toe mense wat 'n verlamde man na Hom toe bring. Vier mense het die man gedra.
Deel
Lees MARKUS 2MARKUS 2:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En daar kom mense na Hom met 'n verlamde man wat deur vier gedra word.
Deel
Lees MARKUS 2MARKUS 2:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daar kom toe mense wat 'n verlamde man na Hom toe bring. Vier van hulle het hom gedra.
Deel
Lees MARKUS 2MARKUS 2:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe kom daar mense wat 'n verlamde, gedra deur vier van hulle, na Hom bring.
Deel
Lees MARKUS 2