MARKUS 2:24
MARKUS 2:24 Bybel vir almal (ABA)
Die Fariseërs sê toe vir Jesus: “Kyk daar, hoekom doen jou dissipels iets wat 'n mens nie op die Sabbatdag mag doen nie?”
Deel
Lees MARKUS 2MARKUS 2:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe sê die Fariseërs vir Hom: Kyk, waarom doen hulle op die sabbat wat nie geoorloof is nie?
Deel
Lees MARKUS 2MARKUS 2:24 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Fariseërs sê toe vir Hom: “Kyk daar! Waarom doen hulle iets wat nie op die sabbatdag gedoen mag word nie?”
Deel
Lees MARKUS 2MARKUS 2:24 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die •Fariseërs sê toe vir Hom: “Kyk, waarom doen hulle op die Sabbat iets wat nie toelaatbaar is nie?”
Deel
Lees MARKUS 2MARKUS 2:24 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe sê die Fariseërs vir Hom: Kyk, waarom doen hulle op die sabbatdag wat nie geoorloof is nie?
Deel
Lees MARKUS 2