MARKUS 2:13
MARKUS 2:13 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het weer na die see gegaan. Baie mense het aangehou om na Hom toe te kom, en Hy het vir hulle geleer.
Deel
Lees MARKUS 2MARKUS 2:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN Hy het weer uitgegaan langs die see, en die hele skare het na Hom gekom, en Hy het hulle geleer.
Deel
Lees MARKUS 2MARKUS 2:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jesus het weer na die see toe gegaan. 'n Hele menigte mense het na Hom toe gekom, en Hy het hulle geleer.
Deel
Lees MARKUS 2MARKUS 2:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jesus het weer weggegaan na die see toe. Die hele skare het na Hom gekom, en Hy het hulle geleer.
Deel
Lees MARKUS 2MARKUS 2:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hy het weer uitgegaan langs die see; en die hele skare het na Hom toe gekom, en Hy het hulle geleer.
Deel
Lees MARKUS 2