MARKUS 15:34
MARKUS 15:34 Bybel vir almal (ABA)
Omtrent drie-uur het Jesus baie hard geroep: “Eloï, Eloï, lema sabagtani?” Dit beteken “ My God, my God, hoekom het U My gelos?”
Deel
Lees MARKUS 15MARKUS 15:34 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die negende uur het Jesus met 'n groot stem uitgeroep en gesê: Eloï, Eloï, lamma sabagtáni? wat, as dit vertaal word, beteken: My God, my God, waarom het U My verlaat?
Deel
Lees MARKUS 15MARKUS 15:34 Afrikaans 1983 (AFR83)
Om drie-uur het Jesus hard uitgeroep: “Eloï, Eloï, lemá sabagtani?” Dit beteken: My God, my God, waarom het U My verlaat?
Deel
Lees MARKUS 15