MARKUS 15:33
MARKUS 15:33 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe die sesde uur aanbreek, het dit oor die hele aarde donker geword tot die negende uur toe.
Deel
Lees MARKUS 15MARKUS 15:33 Bybel vir almal (ABA)
Omtrent twaalfuur die middag het dit donker geword in die hele land en dit was donker tot drie-uur.
Deel
Lees MARKUS 15MARKUS 15:33 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En toe dit die sesde uur was, kom daar duisternis oor die hele aarde tot die negende uur toe.
Deel
Lees MARKUS 15MARKUS 15:33 Afrikaans 1983 (AFR83)
Teen twaalfuur die middag het daar duisternis oor die hele land gekom en dit het tot drie-uur geduur.
Deel
Lees MARKUS 15MARKUS 15:33 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En toe die sesde uur aangebreek het, was daar duisternis oor die hele land tot die negende uur toe.
Deel
Lees MARKUS 15