MARKUS 13:6
MARKUS 13:6 Bybel vir almal (ABA)
Baie mense sal my Naam gebruik en sê: ‘Dit is Ek! Ek is die Christus!’ Hulle sal baie mense bedrieg.
Deel
Lees MARKUS 13MARKUS 13:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want baie sal onder my Naam kom en sê: Dit is ek! En hulle sal baie mense mislei.
Deel
Lees MARKUS 13MARKUS 13:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daar sal baie onder my Naam kom en sê: ‘Dit is ek!’ en hulle sal baie mense mislei.
Deel
Lees MARKUS 13MARKUS 13:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Baie sal in my Naam kom en sê, ‘Dit is ek!’ en hulle sal baie mense mislei.
Deel
Lees MARKUS 13MARKUS 13:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want baie sal onder my Naam kom en sê: Ek is die Christus; en sal baie mislei.
Deel
Lees MARKUS 13