MARKUS 10:45
MARKUS 10:45 Bybel vir almal (ABA)
Want Ek, die Seun van die mens, het gekom, maar nie sodat almal My moet dien nie. Ek het gekom om mense te dien en om my lewe te gee en te sterf. So sal Ek betaal om baie mense vry te maak van hulle sonde.”
Deel
Lees MARKUS 10MARKUS 10:45 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want die Seun van die mens het ook nie gekom om gedien te word nie, maar om te dien en sy lewe te gee as 'n losprys vir baie.
Deel
Lees MARKUS 10MARKUS 10:45 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Seun van die mens het ook nie gekom om gedien te word nie, maar om te dien en sy lewe te gee as losprys vir baie mense.”
Deel
Lees MARKUS 10