MARKUS 1:26
MARKUS 1:26 Bybel vir almal (ABA)
Die onrein gees het die man op die grond laat val en die man het geruk en geskop. Die gees het hard geskree en hy het toe uit die man uitgegaan.
Deel
Lees MARKUS 1MARKUS 1:26 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die onreine gees het hom stuiptrekkings laat kry en met 'n groot stem geskreeu en uit hom uitgegaan.
Deel
Lees MARKUS 1MARKUS 1:26 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die onrein gees het die man stuiptrekkings laat kry, hard geskreeu en toe uit hom uitgegaan.
Deel
Lees MARKUS 1MARKUS 1:26 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die onrein gees het die man stuiptrekkings laat kry, kliphard geskreeu en uit hom uit gegaan.
Deel
Lees MARKUS 1MARKUS 1:26 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En toe die onrein gees hom verskeur en met 'n groot stem uitroep, het hy uit hom uitgegaan.
Deel
Lees MARKUS 1