MATTEUS 8:24
MATTEUS 8:24 Afrikaans 1983 (AFR83)
Skielik het daar 'n hewige storm op die see losgebars, sodat die golwe oor die skuit geslaan het. Maar Jesus het geslaap.
Deel
Lees MATTEUS 8MATTEUS 8:24 Bybel vir almal (ABA)
Daar het 'n baie groot storm op die see gekom en die branders het bo-oor die boot geslaan. Maar Jesus het vas geslaap.
Deel
Lees MATTEUS 8MATTEUS 8:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En daar het 'n groot storm op die see gekom, sodat die skuit toe was onder die golwe; maar Hy was aan die slaap.
Deel
Lees MATTEUS 8MATTEUS 8:24 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Skielik bars daar 'n hewige storm op die see los, sodat die golwe die boot oorspoel het. Maar Hy het geslaap.
Deel
Lees MATTEUS 8MATTEUS 8:24 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En kyk, daar het 'n groot storm in die see gekom, sodat die skip met die golwe bedek was, maar hy het geslaap.
Deel
Lees MATTEUS 8