MATTEUS 7:7
MATTEUS 7:7 Bybel vir almal (ABA)
“Julle moet aanhou bid, dan sal God vir julle gee wat julle vra. Julle moet aanhou soek, dan sal God vir julle laat kry wat julle soek. Julle moet aanhou klop, dan sal God die deur vir julle oopmaak.
MATTEUS 7:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Bid, en vir julle sal gegee word; soek, en julle sal vind; klop, en vir julle sal oopgemaak word.
MATTEUS 7:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Vra, en vir julle sal gegee word; soek, en julle sal kry; klop, en vir julle sal oopgemaak word
MATTEUS 7:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Vra, en vir julle sal gegee word; soek, en julle sal vind; klop, en vir julle sal oopgemaak word.
MATTEUS 7:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Bid, en vir julle sal gegee word; soek, en julle sal vind; klop, en vir julle sal oopgemaak word.
MATTEUS 7:7 Die Boodskap (DB)
“Julle moet nooit moeg word om te bid nie. Vra en God sal vir julle gee. Soek en julle sal kry. Klop aan God se hemelse deur en Hy sal vir julle kom oopmaak.