MATTEUS 7:5
MATTEUS 7:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Geveinsde, haal eers die balk uit jou oog uit, en dan sal jy goed sien om die splinter uit die oog van jou broeder uit te haal.
MATTEUS 7:5 Bybel vir almal (ABA)
As jy dit doen, dan is jy 'n skynheilige mens! Haal eers die groot stuk hout uit jou eie oog. Dan sal jy goed kan sien om die klein stukkie hout uit jou broer se oog te haal.
MATTEUS 7:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Huigelaar! Haal eers die balk uit jou eie oog uit, dan sal jy goed kan sien om die splinter uit jou broer se oog uit te haal.
MATTEUS 7:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Skynheilige! Haal eers die balk uit jou eie oog, dan sal jy goed kan sien om die splinter uit jou broer se oog te haal.
MATTEUS 7:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Geveinsde, werp eers die balk uit jou eie oog uit; en dan sal jy duidelik sien om die splinter uit jou broer se oog uit te gooi.