MATTEUS 7:24
MATTEUS 7:24 Bybel vir almal (ABA)
“Elke mens wat weet wat Ek gesê het en wat dit doen, is soos 'n wyse man wat sy huis op 'n rots gebou het.
Deel
Lees MATTEUS 7MATTEUS 7:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Elkeen dan wat na hierdie woorde van My luister en dit doen, hom sal Ek vergelyk met 'n verstandige man wat sy huis op die rots gebou het.
Deel
Lees MATTEUS 7MATTEUS 7:24 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Elkeen dan wat hierdie woorde van My hoor en daarvolgens handel, kan vergelyk word met 'n verstandige man wat sy huis op rots gebou het.
Deel
Lees MATTEUS 7MATTEUS 7:24 Die Boodskap (DB)
“Ek het julle nou baie dinge oor God geleer. As julle my woorde ter harte neem en dit doen, tree julle reg op. Dan is julle lewens op ’n stewige fondament gebou.
Deel
Lees MATTEUS 7