MATTEUS 7:16
MATTEUS 7:16 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer jy 'n boom se vrugte sien, dan weet jy watter soort boom dit is. So sal julle ook kan sien watter soort mense dit is wanneer julle sien wat hulle doen. 'n Mens pluk nie druiwe van doringbome of vye van onkruid nie.
Deel
Lees MATTEUS 7MATTEUS 7:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Aan hulle vrugte sal julle hulle ken. 'n Mens pluk tog nie druiwe van dorings of vye van distels nie!
Deel
Lees MATTEUS 7MATTEUS 7:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
Aan hulle vrugte sal julle hulle ken. Kry 'n mens dan druiwe aan doringstruike of vye aan dissels?
Deel
Lees MATTEUS 7