MATTEUS 6:9
MATTEUS 6:9 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet só bid: “Ons Vader wat in die hemel is, ons bid dat al die mense u heilige Naam sal eer omdat U God is.
Deel
Lees MATTEUS 6MATTEUS 6:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Só moet julle dan bid: Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word
Deel
Lees MATTEUS 6MATTEUS 6:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
“So moet julle bid: “Ons Vader wat in die hemel is, laat u Naam geheilig word
Deel
Lees MATTEUS 6MATTEUS 6:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Só moet julle dan bid: “Ons Vader wat in die •hemele is, laat u Naam geheilig word.
Deel
Lees MATTEUS 6MATTEUS 6:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
So bid julle dan: Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word.
Deel
Lees MATTEUS 6MATTEUS 6:9 Die Boodskap (DB)
“Hier is ’n voorbeeld hoe jy moet bid: Ons Vader in die hemel, laat almal op aarde groot eerbied vir u heilige Naam hê.
Deel
Lees MATTEUS 6