MATTEUS 6:34
MATTEUS 6:34 Bybel vir almal (ABA)
En julle moenie vandag bekommerd wees oor wat môre sal gebeur nie. Môre sal sy eie probleme hê waaroor julle bekommerd sal wees. So sal elke dag sy eie probleme hê.”
MATTEUS 6:34 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Kwel julle dus nie oor môre nie, want môre sal hom oor sy eie dinge kwel. Elke dag het genoeg aan sy eie kwaad.
MATTEUS 6:34 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Moet julle dus nie oor môre bekommer nie, want môre bring sy eie bekommernis. Elke dag bring genoeg moeilikheid van sy eie.”
MATTEUS 6:34 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Moet julle dus nie bekommer oor die dag van môre nie, want môre sal hom oor homself bekommer. Elke dag het genoeg van sy eie kwaad.”
MATTEUS 6:34 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Dink dan nie oor die môre nie, want die môre sal oor sy eie dinge nadink. Die boosheid daarvan is tot die dag toe genoeg.