MATTEUS 5:5
MATTEUS 5:5 Bybel vir almal (ABA)
Mense wat nederig is en wat op God vertrou, nie op hulleself nie, is gelukkige mense, want God sal vir hulle die aarde gee.
Deel
Lees MATTEUS 5MATTEUS 5:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Salig is die sagmoediges, want hulle sal die aarde beërwe.
Deel
Lees MATTEUS 5MATTEUS 5:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Geseënd is die sagmoediges, want hulle sal die nuwe aarde ontvang.
Deel
Lees MATTEUS 5MATTEUS 5:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Gelukkig is die sagmoediges, want hulle sal die aarde erf.
Deel
Lees MATTEUS 5MATTEUS 5:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Geseënd is die sagmoediges, want hulle sal die aarde beërwe.
Deel
Lees MATTEUS 5MATTEUS 5:5 Die Boodskap (DB)
“Gelukkig is almal wat nie dink dat hulle belangriker as ander mense is nie. God sal sorg dat elke stukkie grond in sy nuwe wêreld aan hulle behoort.
Deel
Lees MATTEUS 5