MATTEUS 5:48
MATTEUS 5:48 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Wees julle dan volmaak, soos julle Vader wat in die hemele is, volmaak is.
MATTEUS 5:48 Bybel vir almal (ABA)
Julle Vader in die hemel is lief vir al die mense, dit maak nie saak wie hulle is nie. So moet julle ook lief wees vir al die ander mense.”
MATTEUS 5:48 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wees julle dan volmaak soos julle Vader in die hemele volmaak is.
MATTEUS 5:48 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Wees julle dan volmaak soos julle hemelse Vader volmaak is.”
MATTEUS 5:48 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Wees dus volmaak soos julle hemelse Vader volmaak is.”
MATTEUS 5:48 Die Boodskap (DB)
“Julle moet soos julle hemelse Vader wees. Hy het almal hier op die aarde lief. As julle ook vol liefde en respek optree teenoor almal met wie julle te doen kry, doen julle presies wat die wet van julle vra. Dan stap julle in julle hemelse Vader se voetspore. Dan is julle net soos Hy!”