MATTEUS 22:39
MATTEUS 22:39 Bybel vir almal (ABA)
Die tweede wet is net so belangrik. Dit is: ‘ Jy moet lief wees vir jou naaste soos jy lief is vir jouself.’
Deel
Lees MATTEUS 22MATTEUS 22:39 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die tweede wat hiermee gelykstaan: Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.
Deel
Lees MATTEUS 22MATTEUS 22:39 Afrikaans 1983 (AFR83)
En die tweede, wat hiermee gelyk staan, is: ‘Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.’
Deel
Lees MATTEUS 22MATTEUS 22:39 Die Boodskap (DB)
Maar daar is ’n tweede opdrag wat langs die eerste een op die lys staan: ‘Jy moet ander mense so liefhê asof hulle jy is.’
Deel
Lees MATTEUS 22