MATTEUS 2:10
MATTEUS 2:10 Bybel vir almal (ABA)
Toe die sterrekykers sien die ster is daar, was hulle baie bly.
Deel
Lees MATTEUS 2MATTEUS 2:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En toe hulle die ster sien, het hulle hul met baie groot blydskap verheug.
Deel
Lees MATTEUS 2MATTEUS 2:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe hulle die ster sien, het hulle 'n onbeskryflike groot vreugde ervaar.
Deel
Lees MATTEUS 2MATTEUS 2:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe hulle die ster sien, was hulle met groot blydskap verheug.
Deel
Lees MATTEUS 2MATTEUS 2:10 Die Boodskap (DB)
Daaroor was hulle baie bly. Dit het stadig voor hulle uitbeweeg. Uiteindelik het die ster tot stilstand gekom bokant die plek waar Jesus en sy ouers was.
Deel
Lees MATTEUS 2