MATTEUS 18:22
MATTEUS 18:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
“Nee,” verseker Jesus hom, “nie tot sewe maal toe nie, maar tot 70 maal sewe toe!
Deel
Lees MATTEUS 18MATTEUS 18:22 Bybel vir almal (ABA)
Jesus sê toe vir Petrus: “Ek sê vir jou: Jy moet hom nie net sewe maal vergewe nie, maar sewentig maal sewe maal.
Deel
Lees MATTEUS 18MATTEUS 18:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Jesus antwoord hom: Ek sê vir jou, nie tot sewe maal toe nie, maar tot sewentig maal sewe toe.
Deel
Lees MATTEUS 18MATTEUS 18:22 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jesus antwoord hom: “Ek sê vir jou, nie sewe keer nie maar selfs sewentig maal sewe keer.
Deel
Lees MATTEUS 18MATTEUS 18:22 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jesus antwoord hom: “Ek sê vir jou, nie tot sewe keer nie, maar tot sewentig maal sewe keer.
Deel
Lees MATTEUS 18