MATTEUS 16:26
MATTEUS 16:26 Bybel vir almal (ABA)
As jy alles in die wêreld kry maar jy verloor jou lewe, dan help dit jou niks. Hoeveel sal 'n mens betaal vir sy lewe?
Deel
Lees MATTEUS 16MATTEUS 16:26 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want wat baat dit 'n mens as hy die hele wêreld win, maar aan sy siel skade ly? Of wat sal 'n mens gee as losprys vir sy siel?
Deel
Lees MATTEUS 16MATTEUS 16:26 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wat sal dit 'n mens help as hy die hele wêreld as wins verkry maar sy lewe verloor, of wat sal 'n mens gee in ruil vir sy lewe?
Deel
Lees MATTEUS 16