MATTEUS 12:30
MATTEUS 12:30 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wie hulle nie by My skaar nie, is teen My, en wie nie saam met My bymekaarmaak nie, verstrooi.
Deel
Lees MATTEUS 12MATTEUS 12:30 Bybel vir almal (ABA)
Iemand wat nie vir My is nie, is teen My. Iemand wat My nie help om mense na God toe te bring nie, jaag die mense weg van Hom.
Deel
Lees MATTEUS 12MATTEUS 12:30 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hy wat nie met My is nie, is teen My; en hy wat nie saam met My versamel nie, verstrooi.
Deel
Lees MATTEUS 12MATTEUS 12:30 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Wie nie aan my kant is nie, is teen My; en wie nie saam met My die skape bymekaarmaak nie, jaag hulle uitmekaar.
Deel
Lees MATTEUS 12MATTEUS 12:30 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hy wat nie by my is nie, is teen my; en hy wat nie saam met My versamel nie, verstrooi.
Deel
Lees MATTEUS 12