MATTEUS 11:9
MATTEUS 11:9 Bybel vir almal (ABA)
Maar wat wou julle gaan sien? 'n Profeet? Ja, maar Ek sê vir julle: Julle het meer as 'n profeet gesien.
Deel
Lees MATTEUS 11MATTEUS 11:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar wat het julle uitgegaan om te sien? 'n Profeet? Ja, Ek sê vir julle, ook baie meer as 'n profeet!
Deel
Lees MATTEUS 11MATTEUS 11:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar wat het julle dan uitgegaan om te sien? 'n Profeet? Ja, Ek verseker julle, nog meer as 'n profeet.
Deel
Lees MATTEUS 11MATTEUS 11:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar wat wou julle dan gaan sien? 'n Profeet? Ja, Ek verseker julle, selfs meer as 'n profeet.
Deel
Lees MATTEUS 11MATTEUS 11:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar waarvoor het julle uitgegaan om te sien? 'n Profeet? ja, Ek sê vir julle, en meer as 'n profeet.
Deel
Lees MATTEUS 11