MATTEUS 11:6
MATTEUS 11:6 Bybel vir almal (ABA)
En God sal mense seën wat nie twyfel nie en wat aanhou om in My te glo.”
Deel
Lees MATTEUS 11MATTEUS 11:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En salig is elkeen wat aan My nie aanstoot neem nie.
Deel
Lees MATTEUS 11MATTEUS 11:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
En gelukkig is elkeen wat nie aan My begin twyfel nie.”
Deel
Lees MATTEUS 11MATTEUS 11:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“En gelukkig is die mens wat nie aan My aanstoot neem nie. ”
Deel
Lees MATTEUS 11MATTEUS 11:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En welgeluksalig is hy elkeen wat aan My nie aanstoot neem nie.
Deel
Lees MATTEUS 11