MATTEUS 11:4
MATTEUS 11:4 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het vir hulle gesê: “Gaan terug na Johannes toe en vertel vir hom wat julle gehoor en gesien het.
Deel
Lees MATTEUS 11MATTEUS 11:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Jesus het geantwoord en vir hulle gesê: Gaan vertel aan Johannes wat julle hoor en sien
Deel
Lees MATTEUS 11MATTEUS 11:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jesus antwoord hulle: “Gaan vertel vir Johannes wat julle hoor en sien
Deel
Lees MATTEUS 11MATTEUS 11:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jesus het hulle geantwoord: “Gaan vertel vir Johannes wat julle hoor en sien
Deel
Lees MATTEUS 11MATTEUS 11:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Jesus antwoord en sê vir hulle: Gaan wys weer vir Johannes wat julle hoor en sien.
Deel
Lees MATTEUS 11