MATTEUS 11:3
MATTEUS 11:3 Die Boodskap (DB)
“Is U regtig die Messias op wie ons gewag het?” vra hulle. “Sê ons asseblief eerlik. Ons wil nie ’n fout maak en dalk vir ’n verkeerde een wag nie.”
Deel
Lees MATTEUS 11MATTEUS 11:3 Bybel vir almal (ABA)
“Is U die Christus wat moes kom? Of moet ons vir 'n ander Een wag?”
Deel
Lees MATTEUS 11MATTEUS 11:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en vir Hom gesê: Is U die Een wat sou kom, of moet ons 'n ander een verwag?
Deel
Lees MATTEUS 11MATTEUS 11:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Is U die Een wat sou kom, of moet ons 'n ander een verwag?”
Deel
Lees MATTEUS 11MATTEUS 11:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hom te vra: “Is U die Een wat sou kom, of moet ons iemand anders verwag?”
Deel
Lees MATTEUS 11