MATTEUS 11:29
MATTEUS 11:29 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet gehoorsaam wees en luister na wat Ek vir julle leer, want Ek het 'n sagte hart en Ek is nederig. Julle sal vir altyd by My kan rus.
MATTEUS 11:29 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Neem my juk op julle en leer van My, want Ek is sagmoedig en nederig van hart, en julle sal rus vind vir julle siele
MATTEUS 11:29 Afrikaans 1983 (AFR83)
Neem my juk op julle en leer van My, want Ek is sagmoedig en nederig van hart, en julle sal rus kry vir julle gemoed.
MATTEUS 11:29 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Neem my juk op julle, en leer van My, omdat Ek sagmoedig en nederig van hart is, en julle sal rus vind vir julle gemoed.
MATTEUS 11:29 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Neem my juk op julle en leer van My; want Ek is sagmoedig en nederig van hart, en julle sal rus vind vir julle siele.
MATTEUS 11:29 Die Boodskap (DB)
“Kom ontdek watter vreugde dit bring om te leef soos God wil hê jy moet leef. “Dis nie moeilik om so te leef nie; om die waarheid te sê