MATTEUS 11:22
MATTEUS 11:22 Bybel vir almal (ABA)
Maar Ek sê vir julle: Op die dag wanneer God sal oordeel, sal Hy die mense van Tirus en Sidon minder straf as vir julle.
Deel
Lees MATTEUS 11MATTEUS 11:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar Ek sê vir julle, dit sal vir Tirus en Sidon verdraagliker wees in die oordeelsdag as vir julle.
Deel
Lees MATTEUS 11MATTEUS 11:22 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar Ek sê vir julle: Vir Tirus en Sidon sal dit in die oordeelsdag draagliker wees as vir julle.
Deel
Lees MATTEUS 11MATTEUS 11:22 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar Ek sê vir julle, vir Tirus en Sidon sal dit op die oordeelsdag draagliker wees as vir julle.
Deel
Lees MATTEUS 11MATTEUS 11:22 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar Ek sê vir julle: Dit sal vir Tirus en Sidon verdraagliker wees in die oordeelsdag as vir julle.
Deel
Lees MATTEUS 11