MATTEUS 11:2
MATTEUS 11:2 Bybel vir almal (ABA)
Johannes die Doper was toe in die tronk en hy het gehoor wat Christus alles gedoen het. Johannes het 'n paar van sy dissipels na Jesus toe gestuur om vir Hom te vra
MATTEUS 11:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Johannes het in die gevangenis gehoor van die werke van Christus, en twee van sy dissipels gestuur
MATTEUS 11:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Johannes het in die tronk gehoor wat Christus alles gedoen het, en het toe deur sy volgelinge 'n boodskap aan Hom gestuur om te vra
MATTEUS 11:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe Johannes in die tronk verneem wat Christus alles doen, het hy sy dissipels gestuur om
MATTEUS 11:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En toe Johannes in die gevangenis die werke van Christus gehoor het, het hy twee van sy dissipels gestuur