MATTEUS 11:18
MATTEUS 11:18 Bybel vir almal (ABA)
“So doen die mense met Johannes en met My. Hulle is nooit tevrede nie. Toe Johannes hier was, het hy nie feesgevier nie. Toe sê die mense: ‘Daar is 'n duiwel in hom.’
Deel
Lees MATTEUS 11MATTEUS 11:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want Johannes het gekom en nie geëet of gedrink nie, en hulle sê: Hy het 'n duiwel.
Deel
Lees MATTEUS 11MATTEUS 11:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Johannes het gekom en nie geëet of gedrink nie, en hulle sê: ‘Hy is van die duiwel besete.’
Deel
Lees MATTEUS 11MATTEUS 11:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Want Johannes het gekom, en hy eet en drink nie, “en hulle sê, “ ‘Hy is van 'n demoon besete.’
Deel
Lees MATTEUS 11MATTEUS 11:18 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want Johannes het gekom en nie geëet of gedrink nie, en hulle sê: Hy het 'n duiwel.
Deel
Lees MATTEUS 11